Geestesgesondheid

Om goeie geestesgesondheid te hê, beteken dat jy jou eie potensiaal besef, jy kan normale stres van die lewe hanteer, jy kan goed en produktief werk en jy kan bydra tot en jou gemeenskap help. ’n Geestesversteuring is wanneer jy iets het wat jou nie met goeie geestesgesondheid laat leef nie.

Geestesgesondheid cover image